Wie ?

Almal kan lede van ons vereniging word, maar ons soek hoofsaaklik aktiewe lede, mense wat nie tevrede is met hul passie vir Suid-Afrika nie, maar ook die passie wil oordra. Op die oomblik tel ons vereniging ongeveer vyftig van die lede.

Ons direksie het sewentien lede. Voorsitter is Frank Judo, vise-president Ward Kennes, tesourier Jan Degadt, sekretaris Ronald Snauwaert en adjunk-sekretaris Hans Pieters.